Drie kersverhale. 

Drie tweede kanse. 

Een omnibus vol liefde, spanning en warm glimlagte.

Beskikbaar as e-boek op Amazon. Kliek HIER

Hierdie feestelike bundel van 53400 woorde bring drie van Elsabé se topverkoper-kerstories saam: 

Voorbarige Kersboom

Beklitsde Kersfees 

Kersfees Kans

Elke verhaal bied sy eie dosis romanse, misterie, emosionele groei en die tipe karakterchemie wat jou vasgryp tot die laaste bladsy.

? Voorbarige Kersboom meng wetenskapsfiksie en romanse wanneer Pandra Loom se verdwyning ’n jong man laat twyfel of hy die werklikheid of sy hart verkeerd lees.

Terug Terug na bo