WELKOM                    WELCOME

ONTMOET DIE SKRYWER

Alles wat jy wil weet oor Elsabé se boeke, haar biografie, nuusbriewe en foto’s, is te sien op hierdie blad. Maak kontak en peper haar gerus met vrae, terugvoer oor haar boeke of sommer net ‘n lekker geselsie.

Lees meer HIER

Everything you want to know about Elsabé's books, her biography, newsletters and photos can be seen on this page. Contact her with all your questions, feedback on her books or just for a nice chat.

                                                    Nou Beskikbaar!

E-boek: Amazon @ spesiale prys

FILTERVLINDER

Tweede uitgawe

86 530 woorde

Christelike Liefdesverhaal

Boek 3 in die Berg Broers-trilogie

E-boek bestelling teen spesiale prys tot 'n week na vrystelling: $4.39 op Amazon. Kliek HIER.

     Sagteband later beskikbaar.

Wat sê 'n ARC-leser:

Lidia’s Choice – Goodreads – Febr 2024

Goeie genugtig! Wat 'n briljante, emosionele, hartbreker boek. Die storie neem die leser op uitmergelende, wisselende emosies. Die storie is vars en modern en weerspieël soveel waarhede in die hedendaagse samelewing. Sommige tonele sny baie diep, maar die skrywer lei die leser met elke reël na die skitterende einde. Die inhoud is relevant en wys die menslikheid van elke karakter. Leesstof wat mens lank nadat jy die boek neergesit het, steeds laat nadink.

Kliek HIER vir meer resensies.

______________________________________________________________________________________________

HET JY GEWEET?

Dat jy 'n e-boek op jou selfoon, rekenaar of tablet kan lees?

Wat Kindle Unlimited is of hoe om 'n e-boek as prys van 'n skrywer op jou Kindle te ontvang?

Wat jou Kindle e-pos-adres is?

Wat Amazon/Goodreads met mekaar te doen het?

Kliek HIER en lees meer.

Hierdie skakel bevat heelwat wenke.

Kliek op onderstaande na Elsabé se Amazon profiel.

___________________________________________________________________________________________________________________

Wees my vriend op:

Lid van:

Terug Terug na bo