WELKOM                    WELCOME

Alles wat jy wil weet oor Elsabé se boeke, haar biografie, nuusbriewe en foto’s, is te sien op hierdie blad. Maak kontak en peper haar gerus met vrae, terugvoer oor haar boeke of sommer net ‘n lekker geselsie.

Everything you want to know about Elsabé's books, her biography, newsletters and photos can be seen on this page. Contact her with all your questions, feedback on her books or just for a nice chat.

                                                    BINNEKORT HIER!

Voorafbestellings op Amazon @ spesiale prys

FILTERVLINDER

Tweede uitgawe

86 530 woorde

Christelike Liefdesverhaal

Boek 3 in die Berg Broers-trilogie

E-boek bestelling teen spesiale prys tot 'n week na vrystelling: $4.39 op Amazon. Kliek HIER.

     Sagteband later beskikbaar.

Wat sê 'n Beta-leser:

Sjoe! Elsabé! Wat 'n emosionele reis was dit nie?! Jy het my tot op die einde vasgehou met hierdie storie. Ek kan nie vir jou vertel hoe diep Filtervlinder my geraak het nie. Ek kan dit vergelyk met die emosies wat ek beleef het toe ek Dis Ek, Anna gelees het. As ek moet sê is hierdie jou beste boek. Jy het my deur 'n emosionele rollercoaster gesit. Ek sal weer met jou praat oor hierdie boek. Nou moet ek eers my kop stilmaak. (Tillie)

______________________________________________________________________________________________

HET JY GEWEET?

Dat jy 'n e-boek op jou selfoon, rekenaar of tablet kan lees?

Wat Kindle Unlimited is of hoe om 'n e-boek as prys van 'n skrywer op jou Kindle te ontvang?

Wat jou Kindle e-pos-adres is?

Wat Amazon/Goodreads met mekaar te doen het?

Kliek HIER en lees meer.

Hierdie skakel bevat heelwat wenke.

Kliek op onderstaande na Elsabé se Amazon profiel.

___________________________________________________________________________________________________________________

Wees my vriend op:

Lid van:

Terug Terug na bo